Modulekode | KVG 250 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Teorie van gespesialiseerde verpleegpraktyk. In een van die volgende kliniese vepleegkunde spesialiseringsareas; kritiekesorg, noodverpleegkunde, gevorderde verloskundige verpleegkunde, neonatale verpleegkunde, kinderverpleegkunde of operasiesaalverpleegkunde. Kontemporêre probleme en praktykaangeleenthede. |
Modulekrediete | 33.00 |
Programme | |
Voorvereistes | KVG 110,KVG 120 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App